Edit

wikiHow:Afrikaans Project/Hoe om ʼn Microsoft Word 2013 blad te vul met ʼn A4 dokument.

Die A4 dokumente wys altyd kleiner as wat dit moet wees as mens dit net so op die Word blad plaas. In die artikel gaan ek wys hoe om die hele blad maklik te vul met 'n A4 dokument.

EditSteps

  1. 1
    Vinnige stelling om te maak
    • Gaan na die Bladsyuitleg  lint en druk die Grootte knoppie, kies dan A4.
      Stap1.1.png
    • Weer in die Bladsyuitleg lint druk die Kantlyne knoppie en kies dan die Pasmaak Kantlyne opsie.
      Stap1.2.png
    • Dan onder die Kantlyne lint maak die waardes van die Bo, Onder, Links en Regs boksies gelyk aan 0. Druk dan Goed en op die waarskuwing boodskap druk Ignoreer.
      Stap1.3.png
    • Weer onder die Bladsyuitleg lint druk weer die Kantlyne knoppie en kies Laaste pasmaak-instelling om seker te maak die kantlyne is nou 0.
      Stap1.4.png
  2. Stap2.2.png
    2
    Nou kan jy ʼn A4 dokument op die Word blad trek en hy sal die hele blad vul.

EditTips

  • Jy sal dit nie kan druk nie maar as jy dit stoor as ʼn PDF kan jy die PDF leër druk.

Article Info

Categories: WikiHow Language Projects

Thanks to all authors for creating a page that has been read 150 times.